| Modulekode | WKD 366 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Weerkundige waarnemings, data kodes. Weertoepassingssagteware en die rekenaar-omgewing vir weerkundige analise en weervoorspelling. Toepassing van afstands-waarneming in weervoorspelling. Bolug-diagramme. Toepassing van numeriese weer-voorspelling. Integrasie van inligting om die huidige toestand van die atmosfeer te beskryf en ‘n toekomstige toestand van die atmosfeer te voorspel. |
| Modulekrediete | 36.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | WKD 155, WKD 261, WKD 254 (studente moet terselfdertyd vir WKD 361 ingeskryf wees). |
| Kontaktyd | 1 praktiese sessies per week, 4 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Geografie, Geoinf en Meteor |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App